Radio Pulpit

Rom 1:20 - God openbaar in die Erdvark


Listen Later

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar in die Erdvark! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg help met die een. Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit