Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Rom 1:20 - God openbaar in die Roofwans


Listen Later

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw die Roofwans (Assassination bug) en soek die Here daarin. Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Good News Time | Goeie Nuus TydBy Radio Pulpit