Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn ‘n Maansending waarvan ons moet weet en hy Rom 1:20 hom. Good News Time