Radio Pulpit

Rom 1:20 - God openbaar in Plasmodium


Listen Later

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor Plasmodium, die ware sondebok wat die muskiet so sleg laat lyk. Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit