Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Romeine 1:20 - God openbaar in die Klipsuier


Listen Later

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk marinebioloog Mariëtte Wheeler na die oulike klipsuier of suigvissie, en sy soek dan ook wat die Here omtrend Homself in hierdie vissie openbaar het. Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Good News Time | Goeie Nuus TydBy Radio Pulpit