Radio Pulpit

Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooibok


Listen Later

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van daardie rooibokkie wat jy oral in SA sien, en die persoon wat ons help om te verstaan wat ons sien is Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit