Rudi Nagel - 21 Maart 2022 - Plank, Paal of Pragboom
God is die outeur van die lewe. In ons is lewe, en ons is soos bome geplant om lewe te bring aan ander om ons. God gee ook wat ons benodig om ander se lewens beter te maak.