Sign up to save your podcasts
Or

Rugby, Rugby & DOTA? | Hardy Duvenhage
Vergeet wat jy weet van sport, vandag praat ek en Hardy oor als wat sport is en gee ons kak opinie. DOTA maak dit ook in die chat maar ons almal weet Gaming is nie 'n regte sport nie. Ons eindig deur kak jokes oor Grey te maak want almal wou in daai sausage fest van skool wees, even die girls. Enjoy die chat
www.afrikaansemanne.com
By Hugo Swanepoel5
33 ratings