
Sign up to save your podcasts
Or


Boas was ’n man wat ’n verskil gemaak het. Daarom noem die verteller hom ’n vermoënde man (letterlik ’n man van betekenis, swaarwigtig, Rut 2:1). Sy aandag was nie net op sy eie belange gevestig nie. Hy het ander raakgesien. Dís wat dit beteken om ’n gelowige te wees.
By Jaco ThomBoas was ’n man wat ’n verskil gemaak het. Daarom noem die verteller hom ’n vermoënde man (letterlik ’n man van betekenis, swaarwigtig, Rut 2:1). Sy aandag was nie net op sy eie belange gevestig nie. Hy het ander raakgesien. Dís wat dit beteken om ’n gelowige te wees.