'n Sak Vol Stories

S01E12 Die Chimera


Listen Later

Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie.
Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n doodgewone takie ‘n enorme uitdaging.
Maak nie saak hoe sterk jy is nie, sodra onmin sy kop (of koppe) begin uitsteek, raak dinge vinnig baie moeilik. Instagram · Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

'n Sak Vol StoriesBy 'n Sak Vol Stories