Raakvat Rugby!

S1E1 Die Bokke LOOI die Aussies! [en Eddie se woorde boemerang!]


Listen Later

Die Bokke het die Wallabies afgeslag Saterdag maar Eddie Jones se manewales het gedreig om die kollig te steel. Simon gee sy mening oor Eddie se tirade by die perskonferensie, en ons gesels ook oor die wedstryd en wat alles daar gebeur het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Raakvat Rugby!By Megafoon Sport!