Raakvat Rugby!

S1E6 Hoekom het Jacques hierdie Springbokspan gekies? Ons gesels eerstens oor die agterlyn.


Listen Later

Jacques Nienaber het 'n baie sterk span gekies vir die wedstryd teen Argentinië, maar daar was nogal 'n paar verrassings in. In die eerste deel van ons Bokspan analise, kyk ons na die agterlyn en hoekom Jacques spesifieke spelers gekies het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Raakvat Rugby!By Megafoon Sport!