Welkom By CHRISTO GAWIE Potgooi Programme

S2E4_5 Junie '21_HassieInDieLugballon


Listen Later

Kleuter radio program wat aanhebied word deur Chardonnae,Mia Mickles-Gawie(6) wie alte bekkig is waneer sy met radio mikrofoon gesels.In hierdie episode word die storie van Hassie in die lug balon,voorgelees deur 'tannie' Charissa Botha.Chardonnae gee ook erkenning aan die jeug van omgewing siende Junie maand afskop.Sy maak ook melding van die 7de bestaans jaar van Heartbeat FM.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Welkom By CHRISTO GAWIE Potgooi ProgrammeBy Christo Gawie