Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
March 10, 2019The Cost of the Cross - Week1 (Audio)Dalk gaan ons baie gemaklik (te maklik) om met Jesus se kruis, of in ander woorde het ons moontlik al so gewoond geraak daaraan dat die geweld en gruwel en pyn en God-verlatenheid daarvan ons nie meer so raak nie. Jesus is doodgemaak aan die kruis....more32minPlay
February 17, 2019Ignite - Week5 (Audio)“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak... maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”...more30minPlay
February 10, 2019Ignite - Week4 (Audio)“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak... maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”...more29minPlay
January 27, 2019Ignite - Week3 (Audio)“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak... maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”...more26minPlay
January 20, 2019Ignite - Week2 (Audio)“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak... maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”...more32minPlay
October 14, 2018Bridging the Gap - Week 4 (Audio)Om die gaping oor te steek tussen ons en God, tussen wie ons is en wie ons kan wees gaan van ons vra om meer committed te wees. Romeine 12:1-3 verstaan commitment as “…gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is.” Ons word uitgedaag om nuut te gaan dink oor wat die beteken om ge-offer te word....more36minPlay
September 23, 2018Bridging the Gap - Week 3 (Audio)Gebed is die fixed point, die vaste punt waar jy gevorm word en van waar jy jou mense en die wêreld om jou vorm. Wie ons besig is om te word, word bepaal deur die roetines wat ons elke dag volg en die geestelike praktyke waarvoor ons elke dag in ons lewens plek maak....more25minPlay
September 16, 2018Bridging the Gap - Week 2 (Audio)Dit is ons konneksie met ander mense wat ons in staat stel om dieper te groei. Op ons eie volg mense baie makliker die pad van minder weerstand, maar dit is net as jy ge-challenge word, dat jy kan diep word. God gaan ons aanhou bly uitdaag hieroor en aanhou om ons te soek: Waar is jy en Waar is jou broer?...more46minPlay
September 09, 2018Bridging the Gap - Week 1 (Audio)Sonder God se Woord is ons niks, het ons niks. Die Bybel staan in die kern van ons geloof en die mate waarin ek gaan toelaat dat die Bybel my denke, en gedrag en keuses gaan vorm is die mate waarin ek dieper in my verhouding met die Here gaan groei....more24minPlay
August 26, 2018Psalms - Week 2 (Audio)Psalm 84In ons lewens en in die wêreld het iets geskuif wat maak dat God en sy Woord al hoe ‘n kleiner rol speel. Psalm 84 begin met die woorde: “Hoe lief het ek u woning, Heer!” Niks was vir ‘n Jood belangriker as om by die tempel uit te kom nie. Dit was ‘n refleksie van sy toewyding aan God, die hoogtepunt van sy verhouding met God en daarom wou hy daar wees. Omdat God vir hom belangrik is, wou hy daar wees. Die uitdaging is om weer eerlik te wees oor hoe belangrik God vir ons is....more40minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.