The OFM Business Hour

SA se Konstitusionele Hof herdefinieer ouerverlof: wat dit vir werkgewers en werknemers beteken


Listen Later

Suid-Afrika se Konstitusionele Hof het ’n nuwe presedent geskep vir ouerverlof en verseker nou gelyke behandeling vir alle ouers, ongeag geslag, gesinstruktuur of hoe hulle ouers geword het. Hierdie baanbrekende uitspraak verander beide die werkspleklandskap en gesinsdinamika. OFM se Rigardt Hug ontleed die uitspraak en die verreikende implikasies daarvan saam met Mari Payne, Adjunk-Uitvoerende Direkteur en Senior Direkteur: Onderwys en Programme by Sesame Workshop International, Suid-Afrika.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM