Sign up to save your podcasts
Or

Ons praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding?
Hierdie reeks sal jou begrip van God se verstommende verlossingswerk in jou lewe verdiep en jy sal ontdek dat saligheid op drie vlakke van jou bestaan 'n implikasie het: in jou verlede, jou hede en jou toekoms.
By Doxa Deo Bloemfontein NorthOns praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding?