Styleskoops (Afrikaans)

SANGER SETH CORT OOR SY NUWE SNIT – LEFT TO BURN


Listen Later

Op die ouderdom van slegs 18 is Seth Cort een van Suid-Afrika se jongste nuwe talente om vinnig van kennis te neem. Na die sukses van sy debuut-enkelsnit Hold On, wat hom ‘n optrede en onderhoud op programme soos Expresso op SABC 3 geland het, is Seth gereed om weer te beïndruk met die splinternuwe snit, LEFT TO BURN – Wat einde September beskikbaar sal wees.
Ons praat met hom oor sy nuwe musiek en oor sy toekomsplanne.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Styleskoops (Afrikaans)By Newskoop