Radio NFM Podcast

SAPS Ontmoet & Groet-program


Listen Later

Robin-Lee Milford gesels met die Stasiekommissaris van SAPD Aggeneys, Kaptein Bekker, as deel van die SAPD Namakwa Meet and Greet-inisiatief, onder leiding van Distrikskommissaris Brigadier Schalk Andrews. Hierdie deurlopende inisiatief het ten doel om die Suid-Afrikaanse Polisiediens nader aan gemeenskappe te bring deur oop kommunikasie te bevorder, vertroue te versterk en die korporatiewe beeld van...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio NFM PodcastBy Radio NFM 98.1