Sê dit soos dit is

SCHALK BURGER Snr


Listen Later

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Schalk Burger, 'n wynboer, sakeman en geliefde oud-rugbyspeler oor ouerskap, entrepreneurskap en lesse uit rugby.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus