Tunes Live

Schalk Maas


Listen Later

Schalk Maas is een van die kitaarspelers, asook die hoof song writervan die legendariese Afrikaanse rockgroep, Skallabrak. Ons gesels oorsy liefde vir stories en hoe hy en Hendrik Brakwater ‘n gedugte spangevorm het vanweë ondermeer hul gedeelde plattelandse agtergrond. Ons leer dat daar agter die meeste Skallabrak songs, merkwaardige stories en verhale staan, maar dat […]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio