GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

Selby Williams - Hier Is Ek - 4 Oktober 2024


Listen Later

Selby Williams is gebore en getoë in Avianpark, een
van die gevaarlikste en bende-geteisterdste areas in die Worcester- en Wes-Kaap-omgewing. Ten spyte van hierdie nederige begin, het Selby nog altyd gedroom om eendag 'n impak nie net in sy plaaslike gemeenskap nie, maar ook in die wêreld, te maak. Hy vertel sy storie op Ontbyt en dit is ongelooflik om te hoor hoe 'n droom 'n realiteit kan word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALSBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel