LEEF! - HOOGTEPUNTE

SIELKUNDE MET GERDA - Wanneer Stres Sluipend Skadelik Word


Listen Later

Gerda gesels openhartig oor stres – dié konstante metgesel van die moderne lewe. Sy verduidelik die belangrike verskil tussen eu-stres (positiewe, motiverende stres) en distres (skadelike, uitputtende stres), en waarom dit noodsaaklik is om te weet wanneer ons stres gesond is en wanneer dit besig is om ons liggaam en gees stilweg af te breek. ’n Insiggewende gesprek oor selfbewustheid, gesondheid en hoe om stres op ’n meer volhoubare manier te hanteer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEF! - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel