🎶 ‘n Bekende naam op ‘n nuwe pad... SIMEON KRIEL is terug met sy eerste solo-enkelsnit: “Stukkie” 💿✨ Na jare agter die skerms in die Afrikaanse musiekbedryf en kerkgemeenskappe, deel hy nou ‘n stukkie van homself – op sy eie terme. Moenie die gesprek met Simeon misloop nie! #SimeonKriel #Stukkie #AfrikaanseMusiek #OfficeHours #HelderbergFM 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936