Simoné Pretorius is geen vreemdeling op Suid-Afrikaanse skerms nie. Jy ken haar dalk van die reeks 'Hotel' of films soos 'Vuil Wasgoed' en 'Vir Die Voëls'. In die laaste paar jaar het Simoné getrou en ma-geword, en haar loopbaan het ook in 'n ander rigting beweeg. Van aktrise tot filmregisseur. Simoné gesels met Rob Forbes en Rozanne McKenzie oor haar debuut as filmregisseur, 'Som Van Twee'. Show page