Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en st... more
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.
December 02, 2020Radio kansel gesprek met Wynand Rossouw oor ons huwelik gedurende 2020Ons storie is nie uniek nie. Ons kan ons nie losmaak van ons eie storie nie. Ons deel n klein druppel vanuit n groot dam...more24minPlay
November 07, 2020Op 'n "blind date" met Vernon BarnardBig talk kuiers saam met die wêreld bekende Vernon Barnard...more57minPlay
November 07, 2020Op 'n "blind date" saam met Vernon BarnardEk kuier saam die wêreld bekende Vernon Barnard, blind, onsettend wys en baie talentvol....more1hPlay
November 05, 2020Die karsleutel is n engeln Engel is n boodskapper, raak bewus van die engele wat jou omring...more5minPlay
November 03, 2020VoorbereidingBid dat ons voorbereid is wanneer n gebed beantwoord word...more2minPlay
September 01, 2020Die lockdown GebedskettingVir 40 dae het en ek Anthony elke dag n skakel aan n gebedsketting gelas, 40 dae het 50'dae geword. Hierdie projek was in die tyd waar ons geloof die meeste dae "on the edge" was. Ons het dissipline gekies, gebed is nie maklik nie, dis onsettend belangrik....more2h 51minPlay
August 18, 2020Kom in die sone waar jy gemaklik isWat as ons mense begin aanpor om die sone waarin hulle gemaklik is te ontdek? Wat as ons mense aanpor om hulself op te rig met dit wat hulle selfvertroue opbou?...more4minPlay
FAQs about Sit, sit ek maak tee:How many episodes does Sit, sit ek maak tee have?The podcast currently has 71 episodes available.