Johan Gunter gesels hierdie Vrydag met OVK se John Melville oor die winter wat oppad is met die kouefronte wat reeds toeslaan; en Dawie Killian met die nuutste pryse uit die wolkantoor…