Cape Pulpit / Kaapse Kansel

SKB - Flagship Solar (Deel 1)


Listen Later

n hierdie episode van Sake Koninkryksbouers gesels ons met Johannes van Flagship Solar. Met meer as 20 jaar ervaring in elektriese en hernubare energie deel hy praktiese insigte oor sonpanele, inverters, hittepompe en isolasie. Ontdek hoe hierdie oplossings nie net jou elektrisiteitskoste kan verminder nie, maar ook waarde tot jou huis of besigheid toevoeg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Cape Pulpit / Kaapse KanselBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel