Hi my naam is Dina Barnard en ek is gebore 08/08/1968. Ek is afkomstig van Hennenman in die Vrystaat. Die laaste 32 jaar is ek 'n boervrou, huisvrou en ma in die hart van die Karoo op 'n plaas. Ek het baie drome eers op sy gesit om my lewe toe te wei aan my man en kinders. Die laaste 2 jaar moes ek, my seun en een dogter die boerdery aan die gang hou nadat ons my man onverwags aan die dood moes af staan. Onlangs kon ek die boerdery heeltemal oorgee aan my seun en ek moet nou weer leer droom. Ek het 'n hart vir Jesus! Ek wil deur my lewenspad en persoonlike getuienisse ander bemoedig om nooit op te hou hoop en droom nie.
God se tyd is beslis nie ons tyd nie.
My Kontak Besonderhede:Epos:
[email protected]: https://www.facebook.com/dina.barnard.5