Sign up to save your podcasts
Or

Ons weet almal ons kinders behoort minder tyd op skerms deur te bring. Dit sluit rekenaars, tablette en selfone in.
Maar hoe doen mens dit?
En hoe doen jy dit sonder ʼn geveg?
Ek dink nie dis realisties om ons kinders heeltemal weg te hou van alle skerms af nie.
In hierdie week se potgooi praat ek oor maniere waarop ons ons kinders se skermtyd beter kan bestuur.
Jy gaan onder meer hoor:
By Karin van Oostrum5
11 ratings