Podvoeding

Skole en gemeenskappe moet hande vat


Listen Later

Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word.
Só sê Melanie Buys, hoof van ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), en sy benadruk weereens: Gemeenskappe wat eienaarskap van hul skole neem, bou skole wat floreer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PodvoedingBy Maroela Media