Defenetief Produktief

Skool stories oor die "goeie ou dae"


Listen Later

4 Werklose tieners vergader om skool stories te vertel asof ons oud is. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )


Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag


Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ


Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg


Niellyn - https://www.youtube.com/channel/UCodeIsUc9gdazyCo5zrhJYg


Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm


Vir enige vrae of as jy ons wil kontak - [email protected]

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Defenetief ProduktiefBy Defenetief Produktief