#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Danie Malan


Listen Later

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Danie Malan gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die hoof - Mev. Hettie Smith, die Hoofleiers - Lunchen Groenewald & Taryn Hayes gesels asook die kunstenaars vir die oggend - Tussen Sterre. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Riaan en Loftus van USA Sports ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEESBy GROOTfm 90.5