#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES

#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood


Listen Later

GROOTfm 90.5 het by Laerskool Lynnwood gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoofleiers: Dannhauser van der Merwe & Alzanne Kotzé gesels asook met die Hoof: Mnr. Steve Stolk. Die kunstenaars vir die oggend was Jo Black wat ook bietjie met ons kom gesels het. Luister weer hier na die Podcast.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEESBy GROOTfm 90.5