Paratus

Skoonheid en Sport


Listen Later

Ons is terug met 'n vollengte episode! In hierdie episode gesels ons met Juf. Megan Bornman, organiseerder van Mnr. en Mej. Bellville, om meer insig te bekom aangaande die glansgeleentheid. Ons kuier ook met die kapteine van ons 1ste Rugby- en Seunshokkiespanne, om uit te vind hoe hulle uitsien na die week se wedstryde.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ParatusBy Hoërskool Bellville