Skriftuurlik

Skriftuurlik / Scriptual 1 Julie 2025


Listen Later

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platvorm om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via Whatsapp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit