#SlatDiePad

#SlatDiePad Inspirasie


Listen Later

Of dit die winter vet is wat jy wil afskud met ‘n “comeback” hierdie lente en of dit die slegte ervaring van ‘n hijacking is of ‘n sonde wat voel of dit jou bly pootjie - dit begin met ‘n besluit dat hierdie oomblik of laagtepunt my nie finaal sal definieer nie! In antwoord op Jesus se uitnodiging van “come back” kan ek soos Arnold Schwarzenegger sê: “I’ll be back!”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#SlatDiePadBy GROOTfm 90.5