#SlatDiePad

#SlatDiePad Ongeluk by Centurion Onderhoud


Listen Later

Ruben Delmage het met die twee manne gesels wat gehelp om die persoon wat die ongeluk op die N1 veroorsaak het en wat probeer wegkom het vas te trek. Die twee manne is: Stehan Cloete en Etienne van der Linde. Daar was so ietsie klein ook gewees as beloning vir die GROOT heldedaad!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#SlatDiePadBy GROOTfm 90.5