#SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport - 20 Maart


Listen Later

Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse teleustellende besluite van Krieket Suid-Afrika. Laastens loer ons in by die Cape Epic and bespreek hoe hierdie jaar se wedren verloop
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#SlatDieSport met Stephen en ArnoldBy GROOTfm 90.5