100 Jaar van Afrikaans

Só stuur ons Afrikaans die toekoms in


Listen Later

Afrikaans se verjaarsdag maand is amper op sy kop, maar die toekoms wink en ons waag ‘n paar voorspellings in die finale episode van ‘n 100 Jaar van Afrikaans. Ons lag ook saam met bekende sanger, Jo Black, oor sy gunsteling Afrikaanse woord, en hoor hoe die groep, Tribal Echo, se musiek Suid-Afrikaners na trane dryf - en in die land hou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100 Jaar van AfrikaansBy JacPod