Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie derde en laaste episode van die Raakpunt-reeks gesels Pieter en Morné eerlik oor die lewensritme van doelwitte, energie, en die dryfkrag agter ons daaglikse gejaag.
Hulle delf in vrae soos:
Deur stories van energiedrankies, moegheid agter die stuurwiel, en staptogte sonder ’n eindpunt, word ’n pad oopgetrap na eerlikheid, teenwoordigheid, en genade met jouself. Dis ’n uitnodiging om stadiger te beweeg — nie omdat jy moedeloos is nie, maar omdat jy doelgerig wil leef.
By NG WierdaparkIn hierdie derde en laaste episode van die Raakpunt-reeks gesels Pieter en Morné eerlik oor die lewensritme van doelwitte, energie, en die dryfkrag agter ons daaglikse gejaag.