Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste

Sondagoggend 4 Januarie 2026


Listen Later

Wat is Kerk?

Baie mense besluit in Januarie om meer betrokke te raak by 'n gemeente, maar wat is 'n gesonde gemeente? Charl het met ons gesels oor wat is die model vir kerk volgens Handelinge 2. Ons het ook gesien wat die plan van Lewende Woord Hartenbos is vir 2026

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lewende Woord Hartenbos Sondae DiensteBy Charl du Toit