Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste

Sondagoggend 8 Maart 2026


Listen Later

Sondagoggend 8 Maart 2026: God se Plan B

Ons is vir lank geleer om nie vrae te vra oor lering en die Bybel nie, maar in die boodskap gesels Charl met ons oor hoe waardevol dit is om te dink. Dink oor die Evangelie, dink oor Jesus en dink oor God. Ons leer ook dat hoe meer ons dink kom ons agter dat God werklik nie 'n Plan B het nie

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lewende Woord Hartenbos Sondae DiensteBy Charl du Toit