Dinner en Skinner

Sosiale Media Encyclopaedia


Listen Later

Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.

Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wat wou 'n wild vreemde man met SaffaMamma se naeltjie doen? Hoe laat Mel die katte dans? Was Edó bles toe hy 'n makeup influencer was? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef.
Wen 'n 60-min fotosessie ter waarde van R5000.00 geborg deur Edógraphy & Marnel Makeup (Kaapstad) deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien!
Edógraphy se bladsye:
https://www.instagram.com/edography.co/
https://www.facebook.com/edography.co/
https://www.tiktok.com/@edography.co/
Marnel Makeup se bladsye:
https://www.instagram.com/marnelmakeup/
https://www.facebook.com/marnelmakeup/
https://www.tiktok.com/@marneltoerien/
Mel die Storieverteller se bladsye:
https://www.instagram.com/mel_die_sto...
https://www.facebook.com/meldiestorie...
https://www.tiktok.com/@mel_die_stori...
SaffaMamma se bladsye:
https://www.instagram.com/jousaffamamma/
https://www.facebook.com/JouSaffaMamma
https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/
Edó se bladsye:
https://www.instagram.com/edo.mostert/
https://www.facebook.com/edo.musiek/
https://www.tiktok.com/@edo.mostert/
BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dinner en SkinnerBy Dinner en Skinner