The OFM Business Hour

Sosiale media moet koning kraai in jou besigheid.


Listen Later

Sosiale media en Kunsmatige Intelligensie is twee dinge wat nie aan die agterspeen mag suig, wanneer dit by die bedryf van besighede kom nie. Die sosiale media kenner, Magriet Groenewald, lig jou in oor hoe om dit in te span sodat jou besigheid kan floreer. In die tweede deel van ons onderhoud met haar, gee sy ook wenke hoe enigiemand sosiale media vir hulle werkplek kan behartig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM