OFM

Sossi bring sass by Blêrkas


Listen Later

Die legendariese Blêrkas-verhoog sorg weer vir groot vermaak by vanjaar se Vrystaat Kunstefees en een van Bloemfontein se eie is terug op haar tuisgrond om dit aan die brand te sing. Die talentvolle sanger en TikTok-ster Sossi – oftewel Augusta Zietsman – het kom kuier op OFM se blou bank in die Odeon-foyer op die Bloemfonteinkampus van die Vrystaat Universiteit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM