Baasraak Potgooi

Span Praatjie Saam Coach Freek-Episode 1


Listen Later

Dit is my passie om "Underdogs" in die lewe af te rig. Mense wat ander mense afgeskryf het en geen kans gegee het om dit te maak nie. Ek wil jou vra om my toe te laat om lewe in jou in te spreek en om jou af te rig om die "Topdog" te word en om by dit uit te kom wat God vir jou lewe beplan het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak