Pro Deo Church

Spandeer op 'n verstandige manier | Geldsake #2 | Louis Scheepers


Listen Later

Die Bybel leer dat jy jou geld spandeer soos ’n wyse persoon, of soos ’n dwaas. Aangesien niemand ’n dwaas genoem wil word nie, behoort ons dan met ons geld te werk soos ’n wyse persoon! In die tweede deel van die reeks “Geldsake”, kyk ons na 3 spanderingswenke wat jou sal help om jou geld op ’n wyse manier te bestuur en in die proses tevredenheid en vrede te vind.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Pro Deo ChurchBy Pro Deo Church