Afrikaanse Manne

Spesiale Gas | Onderhoud


Listen Later

Wat 'n lekker chat!  Vandag voer Hugo met Hardy 'n onderhoud, hierdie episode gee ons die kans om vir Hardy beter te leer ken . Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor klein dorpies . Hugo vertel sy supernatural ervaring oor spoke, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nations Predictor-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind: 
https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Februarie se boek vir die maand:
Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings