Afrikaanse Potgooi: Die Baasraak Span wil vir al ons kosbare mammies 'n gelukkige Moedersdag toewens. Ons nooi al ons mammas om na ons spesiale Moedersdag program te luister. Ons waardeer julle en is lief vir julle.