
Sign up to save your podcasts
Or


Die lewe is soms vol situasies wat ons wil onder trek. Maar om te bly staan is waar ons sukses lê. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, is ons voete op die rots geplant. Is ons fokus op die regte plek. Is JESUS ons fondasie?
Baie vrae maar een antwoord, Jesus.
By Lig en Lewe Sentrum PaarlDie lewe is soms vol situasies wat ons wil onder trek. Maar om te bly staan is waar ons sukses lê. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, is ons voete op die rots geplant. Is ons fokus op die regte plek. Is JESUS ons fondasie?
Baie vrae maar een antwoord, Jesus.